Fiela's Child

.1 Watter geheim het Nina vir Lukas in die Bos gewys terwyl Elias na hulle gesoek het? (1) 4.2 Waarom wil Lukas by Nina weet hoe ver die hardepad is toe hulle in die Bos is? (1) 4.3 Kies die KORREKTE antwoord uit dié tussen hakies. Skryf slegs die vraa

.1 Watter geheim het Nina vir Lukas in die Bos gewys terwyl Elias na hulle gesoek het? (1) 4.2 Waarom wil Lukas by Nina weet hoe ver die hardepad is toe hulle in die Bos is? (1) 4.3 Kies die KORREKTE antwoord uit dié tussen hakies. Skryf slegs die vraagnommers (4.3.1 – 4.3.2) en die KORREKTE antwoord neer.Met die geld wat Lukas vir Nina sal betaal as sy vir hom die hardepad wys, wil sy dalk vir haar ‘n 4.3.1 (rok/kombers/boek) en ‘n 4.3.2 (slaaphemp/paar skoene/mondfluitjie) koop. (2) 4.4 Verduidelik waarom Elias vir Nina soos ‘n “wegloop-os” wou vasmaak. (1) 4.5 Wat word gebruik om aan te toon dat daar tyd verloop het tussen die toneel reels 1-5 en die toneel in reels 7 – 21? Noem TWEE feite. (2) 4.6 Nina is ‘n slagoffer van haar omstandighede. Wat is Nina se omstandighede en motiveer waarom sy ‘n slagoffer van daardie omstandighede is. (2) 4.7 Was Barta ‘n goeie ma vir Nina? Motiveer jou antwoord. (1) 4.8 Hoe dink jy sou Fiela Komoetie opgetree het as sy Nina se ma was en in dieselfde situasie as Bartha was? (1) 4.9 Wat sou Nina en Lukas as hul straf moes doen omdat hulle in die Bos gaan loop het? (1) 4.10 Elias noem vir Lukas en Nina twee “maaksels” Wat sê hierdie woord vir jou van Elias se gevoel teenoor Nina en Lukas? (1) 4.11 Is Barta bang vir Elias? Motiveer jou antwoord . (1) 4.12 Elias gebruik lyfstraf. Dink jy dit is vir ouers goed om kinders met lyfstraf te dissiplineer. Motiveer jou antwoord

Asked by
Last updated by Donjuan S #1306078
Answers 2
Add Yours

I'm sorry, you will need to post your question in English.

No